Hefboom

Die konsep van hefboomwerking.
'n Hefboom

'n Hefboom is een van die mees basiese werktuie, in gebruik sedert die antieke tye tot op hede. Dit is die eerste keer beskryf deur die Griekse wiskundige Archimedes (omstreeks 260 v.C.).

'n Hefboom is 'n eenvoudige gereedskap wat tipes arbeid kan vergemaklik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search